Skoolgelde

Skoolgelde  2025

Die skoolgelde vir 2025, uitsluitend die aanvaardingsdeposito, word soos volg saamgestel:

Klasgelde
Graad 1 – 3: R30 470 per jaar
Graad 4 – 6: R31 020 per jaar
Graad 7: R31 515 per jaar
Graad 8 – 9: R44 000 per jaar
Graad 10 – 12: R44 990 per jaar